3 Tempo-toekennings?!

Die GROOT boot is op pad!
July 8, 2016
My Droomkar van Motorworld!
July 25, 2016

3 Tempo-toekennings?!

Ek dink ek lei nogsteeds aan bomskok, 3 Tempo Toekennings! Ek is nederig dankbaar en so opgewonde dat ek die heel beste ondersteuners (vriende, familie, my man, die publiek) in die hele w√™reld het, ons het hard gewerk en ons pluk uiteindelik ‘n bietjie van die vrugte- dis ONGELOOFLIK!
Duisende dankies aan Purenity Hair vir my mooimaak (Janine Kotze-jy mag maar!) en Carike Nel Designs vir een van my gunsteling rokke ooit! BMW het natuurlik ons in styl aangebring by die toekenningsaand, dankie Andre van BMW CLub Fountains wat ons so bederf het, dit het soos ‘n Hollywood-fliek SHOE!! Dankie Willem Botha dat jy saam met my die rooi tapyt gestap het, jy is ‘n vriend 1000 hoor?!

Weereens dankie aan ieder en elkeen se vertroue in my en dat julle in my glo, dis die beste geskenk dat ek weet mense staan agter my in hierdie moeilike bedryf! Inhoud Huis, Coleske Arists en Co Productions=mean team met my album… Ek leef my droom!!!
13631554_1230628583626756_515791684276581243_n

13669679_10154369099868923_2480751719206330122_n