My Droomkar van Motorworld!

3 Tempo-toekennings?!
July 18, 2016
2016 is beslis ‘n Wonderwerk!
October 31, 2016

My Droomkar van Motorworld!

My swaer en skoonsuster het onlangs Kanada toe getrek en mos hul motors verkoop. Motorworld het hulle gehelp met ongelooflike diens en nou, ‘n maand later, ry ek met die een motor wat ek nogaltyd wou gehad het! Kyk, ek is nie regtig gepla oor ‘n ryding nie en hy moet my net by my bestemming kry, maar ek het al vir jare gesĂȘ: “As ek regtig ‘n kar kon kies, kies ek ‘n Toyota Fortuner!”

Dis so lekker om te weet dat Motorworld my ondersteun en agter my staan, ek sal hulle verseker aanbeveel vir almal! Loer by www.motorworld.co.za

Duisende dankies Motorworld!!!!