Leah en Guess Watches SA

2016 is beslis ‘n Wonderwerk!
October 31, 2016
Ek is Leksie in SUSTERS, my nuutste film!
August 21, 2017

Leah en Guess Watches SA

Ek en Guess Horlosies Suid Afrika span saam hierdie vakansie, dat JY ‘n R5000 Guess hamper kan wen! Kyk, ek is so opgewonde om uiteindelik Weskus toe te gaan, my blink Guess #romanticrebel horlosie gaan saam. So, plaas lekker vakansie foto’s (en indien jy ‘n GUESS horlosie aanhet-nòg beter!) en gebruik #meshingaround EN #GuessWatchesSA as hutsmerke. Die kompetisie eindig 16 Januarie 2017 so deel dadelik daardie kiekies!

Gaan loer by www.itsabouttime.co.za om Guess se twee nuwe reekse te sien, dis regtig beautiful en natuurlik die perfekte Kersgeskenk 😉 Skimp-skimp

Hier is ‘n paar van myne:

image2-1 image2-1 image3-1 image4-1 whatsapp-image-2017-01-01-at-18-29-34 whatsapp-image-2017-01-01-at-18-32-53-1 whatsapp-image-2017-01-01-at-18-32-53 whatsapp-image-2017-01-01-at-18-32-54