Fotosessie met WIllem Botha!

“Leah” op jou kop en Met Jou Klere Aan
September 13, 2017
Leah en GUESS span weer saam!
October 16, 2017

Fotosessie met WIllem Botha!

Nie net sing ons lekker saam nie, maar Willem weet ook hoe om ‘n mens ¬†op te tof om soos ‘n shmoodel te voel! Dankie dat ons jou nuwe ligte en studio kon uittoets, ek is SO gelukkig met die foto’s Willem!
Fotografie, stilering, grimering en hare deur Willem Botha.