Leah en GUESS span weer saam!

Fotosessie met WIllem Botha!
September 20, 2017
A weekend getaway at Silver Forest Boutique and Spa
October 19, 2017

Leah en GUESS span weer saam!

Die jaar is alweer amper op sy einde en dit beteken vakansie en Kersfees, reg? So, Leah en Guess het weer saamgespan hierdie feesseisoen met die nuutste horlosie- en juweliersware modes. Hou Leah se Facebook, Instagram en Twitter dop vir hoe JY kan wen met GUESS!
Leah het hier ‘n roosgoud horlosie aan, beskikbaar by Edgars, American Swiss en vele ander uitgesoekte winkels.
Foto’s deur Lovit Photography en hare/grimering deur Mia’s Make-Up