Mag hierdie jaar vol vreugde en vrede wees en dankie dat JY die pad saam met my stap! Geluk aan al die #Leahse12DaeVanKersfees wenners, die pakkies sal so gou moontlik by julle uitkom 🙂
Geniet ook SUSTERS se temalied, Nooit Alleen saam met Jo Black, pas aangewys as nr 1 op Jacaranda se Top 20!
Op Vrydag, 30 Maart 2018 word SUSTERS vrygestel en my nuutste album sal ook dan op pad wees, so hou hierdie spasie dop!
Al my liefde altyd,
Leah xx