Ek gaan boere help liefde soek!

Voorspoedige 2018!
January 3, 2018

Ek gaan boere help liefde soek!

Dis vir my die grootste voorreg om te kan aankondig dat ek die nuwe aanbieder is van KykNet se Boer Soek ‘n Vrou! Minki gaan haar toespits op ouerskap, hulle verwelkom amper ‘n derde baba’tjie…

Ek hoop regtig julle sal hierdie nuwe uitdaging saam met my geniet en die pad saam stap, ek glo dit gaan ‘n groot avontuur wees!

En dan natuurlik, baie baie dankie vir al die positiewe terugvoer na die aankondiging gemaak is- JULLE, my ondersteuners, ek dra dit op aan julle!

Al my liefde

Leah xx