Nuwe Jaar, Nuwe Dinge!

Ek gaan boere help liefde soek!
March 5, 2018

Nuwe Jaar, Nuwe Dinge!

2018 was ‘n wipplank jaar, met ongelooflike hoogtepunte soos Susters- Die Film, Boer Soek ‘n Vrou Seisoen 11 en nuwe enkelsnitte, maar dit het ook sy uitdagings gehad wat ek met vuur en vlam aangepak het. 2019 bring ‘n vars nuwe uitkyk vir my en julle kan uitsien na ‘n nuwe album en baie ander verrassings! Hou my sosiale media dop vir al die inligting. Hoop ek sien JOU by ‘n vertoning sommer binnekort…

Liefde
Leah